Amy Adams

Amy Adams
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Amy Lou Adams
Geboorte 20 Augustus 1974 (1974-08-20)
Vicenza, Italië
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1994–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Amy Adams (gebore 20 Augustus 1974) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Enchanted (2007), Doubt (2008), American Hustle (2013), en Arrival (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy